Op hierdie stadium is ThetaHealing® slegs in Engels beskikbaar (handleidings ook slegs in Engels). Dit beteken dat jy sal ThetaHealing® moet leer in Engels. Jy kan vra om 'n vertaler saam te bring, maar dit sal 'n extra koste vir jou wees. Daar is baie ThetaHealers in Suid-Afrika, maar daar is ook baie mense wat niks weet van ThetaHealing.

Die beginsel agter ThetaHealing® is dat die tegnieke word gebruik om te toets en uit te vind watter geloofsoortuigings geldig is in jou onderbewussyn. Hierdie tegnieke vereis dat jy mondelings moet toestemming gee elke keer as 'n konsultasie gehou word, of tydens enige werk met 'n ThetaHealer®.

Die resultate van 'n konsultasie met 'n ThetaHealer®, kan óf onmiddellike gevoel word, of gebuer oor a periode van tyd, afhangende van die aard van die probleem wat hanteer word. Die beste ding omtrent ThetaHealing® is dat jy die vermoë het om te werk op die beperkende oortuigings, en jy kan hulle verander om te help om jou lewe te verbeter.

Ons hoop om ThetaHealing® beskikbaar te hê in Afrikaans binnekord, so dat jy die wonders van ThetaHealing® kan ervaar.
Vir verdere inligting kontak asseblief Craig by ThetaPrinciple.


Comments are closed.

Login